Modulekode | ODL 784 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies ‘n Oorsig van die ontwikkeling van gehoorapparate. Verskillende tipes gehoorapparate. Komponente van gehoorapparaat. Die elektro-akoestiese eienskappe van gehoorapparate en die meting van hierdie eienskappe. Die belang van binourale gehoor. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App